HEROPENING VAN KOSHUIS 2020 COVID 19 UPDATE

Vind asseblief hierby aangeheg belangrike inligting rondom die her-opening van HPR Koshuis 1 Junie 2020.

Kindly find attached important letters in re re-opening of HPR Hostel on 1 June 2020,

Elke leerder sal 'n week voor aankoms 'n toelatingsbrief ontvang vir die reis tussen provinsies.

Each learner will receive an admission letter a week before arrival for travel between provinces

Stay Safe and note that we aim to keep our learners safe.

MNR SE BOUWER MR J MALAN ME L VAN ROOYEN MR A SCHLEBUSCH