INLIGTING 20 MEI 2020 OOR MOONTLIK HEROPENING VAN SKOLE

Groot moontlikheid bestaan dat skole vir Graad12 en Graad7 heropen 1 Junie 2020

Lees asseblief die SAOU se skrywe.

Meer inligting en riglyne oor prosedures wat gevolg sal word tydens heropening van skool sal teen 27 Mei 2020 volg.

Possible date for re-opening of schools for Grade 12 & Grade 7 on 1 June 2020

Please read the note as received from SAOU.

More information about reopening rules & procedures will be send on 27 May 2020.