top of page
HUIS PROTEA



Huis Protea
Koshuis gelde
Die kamers is ruim en goed toegerus, met al die nodige geriewe, insluitend. Benewens die en-suite kamers, kommunes en standaardkamers, is daar ook gemeenskaplike areas waar studente kan ontspan, sosialiseer en studeer. Die koshuis het ook 'n eetsaal waar studente gesonde en heerlike maaltye kan geniet wat deur ons bekwame span sjefs voorberei is. Die meisieskoshuis 'n verwelkomende en ondersteunende omgewing vir ons jong dames.
Standaardkamer - R29000 p.j.
Kommunefooie - R32000 p.j.
En-suite - R38000 p.j.
Huis Impi het altesaam 45 En-Suite kamers.
Kommunes, standaardkamers en dagkamers is ook beskikbaar
bottom of page