KOSHUIS
Ons spog met 'n pragtige koshuis. Ons bied ook aan elke leerder 'n sakpas opsie van verblyf.
Opsie 1 is gewone koshuis kamer
Opsie 2 is die kommune opsie
Opsie 3 is die privaat kamers
Ons het studie tye.
Kontak ons vir tarriewe en meer inligting * Contact us for fees and more information
![]() |
---|