VAKPAKETTE  – SUBJECT PACKAGES

Gr. 9 Keuses vir Gr. 10 - GR. 9 choices for Gr. 10

  • Dit is nie ‘n gegewe dat die vakkeuse noodwendig gaan gaan realiseer nie.

  • Fisiese Wetenskappe, Rekeningkunde en Inligtingstegnologie vereis Wiskunde.  Indien jy kies om Wiskundige Geletterdheid op ‘n latere stadium te neem beteken dit jy sal noodgedwonge ook dié vak(ke) moet verander.

  • Leerders kan slegs kies tussen Wiskunde en Tegniese Wiskunde.

  • Leerders moet of Fisiese Wetenskappe of Tegniese Wetenskappe neem.

  • IGO moet geneem word.

  • Leerders kies uit een van die Tegniese vakke

HPR 2021 gr10 

Vakkeuse - Subject Choice

Om jou vakkeuses uit te oefen benodig ons die volgende besonderhede

arrow&v