top of page

Gert Sibande Toekennings

Gert Sibande District awards
 

PIETIES WYS HAKSKENE VIR DIE ANDER SKOLE IN DIE GERT SIBANDE STREEK!

As jy wil spog oor jou skool of Alma Mater om die braaivleisvuur, onthou ‘n bietjie hierdie uitslae!

By die toekenningseremonie van die Gert Sibande distrik, is die volgende Akademiese trofeë aan ons 2015 matrikulante oorhandig:

  • Outstanding Academic Performances (90-100% over 3 years) 2015

  • Top 10 learners 2015 GertSibande district: StapelbergMarinè

  • Top 10 learners 2015 GertSibande district: Hanèe van Blerk

  • Top Learner in GertSibande district 2015: Jurie Pretorius

  • Top learner per subject: Tourism: Ingrid-LousieMarnewick

  • Top Learner per subject: Afrikaans HL: Hanèe Van Blerk

  • Top Learner per subject: Physical Science: Jurie Pretorius

  • Top Learner per subject: Life Sciences: Jurie Pretorius

  • Best Educator: Business Studies: Mrs EmmerentiaSerfontein

Piet Retief stap verseker met die louere weg, met die anderskole in die distrik wat hoogstens 2 trofeë per skool kon spog.

Baie geluk aan die akademiese reuse. Julle hou ons skool se naam hoog!

HPR se leerlinge wil ook graag die personeel bedank vir al hulle harde werk. Sonder ure se beplanning en voorbereiding sou dit nie moontlik wees vir die leerlinge om enige prestasies te behaal nie. Ons sê baie dankie.

bottom of page