GR 10 TOERISME IS LEKKER!


GR 10 TOERISME IS LEKKER!

Hierdie jaar se Gr 10 Toerismegroep was vir hul jaarlikse uitstappie Badplaas toe. Dit is elke jaar 'n groot opwindenheid aangesien ons die definiesie van 'n ontspanningstoeris goed uitleef. Baie dankie aan Mnr. du Toit en Juffrou van Rooyen wat ons vergesel het.


16 views