top of page

HSPR SE TOP STUDENTE

Elke jaar word die naels kort gekou wanneer daar in spanning gewag word vir die Matriekuitslae. Hierdie jaar was die uitslae op die 5de Januarie bekend gemaak en is ons bevoorreg om die nuus met die res van die wêreld te kan deel.

Ons het 97% slaagsyfer en ons het 'n totaal van 122 Onderskeidings.

KLIEK OP DIE FOTO'S EN KYK GERUS WAT HIERDIE SLIMKOPPE GAAN STUDEER

bottom of page