Aug 5, 20222022 MPUMALANGA JUNIOR GOLF QUADRANGULAR TournamentMarcel Weber het in die O/17-Mpumalanga-span gespeel en het tweede plek behaal.Ivhan Erasmus het in die 0/19-Mpumalanga-span gespeel en het vierde geëindig .Hierdie is voorwaar 'n besonderse prestasie. Baie geluk Ivhan en Marcel.
Marcel Weber het in die O/17-Mpumalanga-span gespeel en het tweede plek behaal.Ivhan Erasmus het in die 0/19-Mpumalanga-span gespeel en het vierde geëindig .Hierdie is voorwaar 'n besonderse prestasie. Baie geluk Ivhan en Marcel.