top of page

FRIDAY FEEDBACK 22 JUNE 2020

Grade 8-11

For your dedicated hard work during lockdown. You deserve a week without school work.

We will continue with the lockdown work for the Grade 8 & 9 learners on 6 July 2020.

Vir julle toegewyde harde werk gedurende die grendeltydperk, verdien julle ‘n week sonder aanlyn-skoolwerk.

Ons sal weer voortgaan met die grendeltydperkwerk vir die Graad 8&9 leerders op 6 Julie 2020.

IN REGARDS TO THE RETURN OF GR 10 & 11

We foresee no reason why we will not be able to welcome the Grade 10 & 11 back at school on 6 July 2020 at school. We do, however, request that you keep consult our website for any changes and more arrangements.

RAKENDE DIE TERUGKEER VAN GR 10’S & 11’S

Ons voorsien geen rede waarom ons nie die Graad 10’s & 11’s op 6 Julie 2020 by die skool kan terug verwelkom nie. Ons versoek u egter om ons webtuiste dop te hou vir enige veranderinge en verdere reëlings.


bottom of page