top of page

OMSENDBRIEF- 5 AUGUSTUS 2020

Geagte ouers


TERUGKEER VAN ALLE GRADE SKOOL TOE


Hoërskool Piet Retief het reeds aan die begin van Julie suksesvol by die Departement aansoek gedoen dat grade vroeër kan terugkeer skool toe. Aanlynklasse was funksioneel, maar ons as onderwysers besef die noodsaaklikheid van kontaksessies met die leerders. Ons gaan dat gr. 8 en gr. 9 leerders volgende week (Dinsdag, 11 Augustus tot Vrydag, 14 Augustus) terugkeer skool toe.

Gedurende hierdie week sal werk wat tydens die grendeltyd uitgedeel is, gekontroleer word vir volledigheid en aangaan met klasse. Gedurende die week van 17 Augustus tot 21 Augustus sal die gr. 10’s en gr. 11’s skool bywoon, terwyl die gr. 8 en 9-leerders NIE skool sal bywoon nie. Die juniors en seniors sal ELKE ALTERNATIEWE week skool bywoon, totdat die vlakke van inperking verander. Graad 12 leerders gaan egter sonder onderbreking voort.


Die skool sal u dienooreenkomstig inlig oor enige verandering. Aangeheg vind u ook die nuutste skoolkalender wat moontlik kan verander na gelang van die land se situasie.


Ons wil egter ouers versoek om ook by die huis veiligheid eerste te stel en nie toe te laat dat kinders in groot groepe saamkuier nie. Die dra van maskers en sosiale distansiëring is te alle tye verpligtend. Tot dusver is ons skool nog baie gelukkig en het ons nog nie nodig gehad om te sluit vir enige gevalle nie en ons sal dit graag so wil hou.

Ons versoek weereens dat U nie leerders skool toe stuur wanneer hulle siek is nie en om enige bevestigde Covid gevalle dadelik by die skool aan te meld.


Baie dankie vir elke ouer wat hul samewerking in hierdie moeilike tye gee.


Groete.


SE BOUWER

SKOOLHOOF


CIRCULAR- 5 AUGUST 2020

Dear parents


RETURN TO SCHOOL OF ALL GRADES


Piet Retief High School has already successfully applied at the start of July that all grades may return to school. Online classes were functional, but we as educators understand the necessity of contact sessions with learners. The gr. 8 and gr. 9 learners must return to school next week (Tuesday, 11 August to Friday, 14 August).


During that week, work scheduled during the lockdown will be controlled for completeness and we will start with classes. During the week of 17 August to 21 August, the gr. 10’s and gr. 11’s will attend school, while the gr. 8’s and gr. 9’s will not. The juniors and seniors will attend school EVERY ALTERNATIVE WEEK, until the lockdown levels change. Grade 12 –learners will continue as planned.


The school will keep you informed about any changes. Attached you will also find the latest school calendar, but bear in mind that this could change according to the country’s situation.


We do, however, urge you as parents to also be vigilant about safety at home and not allow children to socialise in big groups. The wearing of masks and social distancing is compulsory at all times. Thus far, we have been very fortunate that it has not been necessary for our school to close for any cases and we would like to keep it this way.


We request that you don’t send your child to school if he or she is unwell and to report any known positive Covid cases to the school.


Thank you to each parent for their cooperation during these trying times.


Regards.

S E BOUWER

PRINCIPAL


dagboek
.pdf
Download PDF • 6KB

OMSENDBRIEF AUG 2020
.pdf
Download PDF • 490KB

Koshuisleerders lees asseblief die aangehegte dokument. - Hostel learners to read the attached document.

Hostel letter August
.pdf
Download PDF • 550KB


bottom of page