WhatsApp Image 2021-10-14 at 8.49.26 AM.jpeg

ONS SPORT

Ons beskou ons sport as ‘n baie belangrike aspek van skoollewe, aangesien ‘n gesonde liggaam ‘n gesonde gees huisves. Ons visie vir sport in Hoërskool Piet Retief is om elke leerder holisties te ontwikkel om kompeterend en passievol op verskillende vlakke te kan deelneem.

Ons sportfasiliteite sluit die volgende in: atletiekfasiliteite, rugbyvelde, hokkievelde, netbalbane, tennisbane, en ‘n swembad.

SOMER

atletiek, tennis, swem, rugby, netbal, bergfiets, skaak, golf

WINTER

rugby, netbal, hokkie, landloop, bergfiets skaak, 

ANDER SPORT

Ons leerders neem ook deel aan dans, karate, perdry.

DSC_1725.jpg

RUGBY

NETBAL

DSC_1569.jpg
DSC_1476.jpg

HOKKIE

WhatsApp Image 2022-02-20 at 11.26.38 AM.jpeg

BERGFIETS

ATLETIEK

IMG_7400.JPG

SWEM

1962586_900720359944418_1713376512680909779_n.jpg