HOËVELD ATLETIEK UITNODIGINSBYEENKOMS LIGBRON

HOËVELD ATLETIEK UITNODIGINSBYEENKOMS LIGBRON

20 FEBRUARIE 2016

Ons atlete het die afgelope Saterdag aan ons jaarlikse Interhoër deelgeneem.

Ons atlete ontvang dan ook die volgende welverdiende GOUE MEDALJES:

ASA 2012

PUNT

Bongumenzi Dlamini

B u/17

100m

11.10

805

Stefan de Beer

S o/15

Skyfwerp

50.60

802

Bongumenzi Dlamini

B u/17

200m

22.84

767

Stiaan Serfontein

S o/16

400m

0:53.04

759

Miéke van der Walt

D o/15

Hoogspring

1.50

660

Madeli Sunkel

D o/19

Hoogspring

Stefan word dan ook aan die einde van die byeenkoms aangewys as Beste worpe Junior seun. Welgedaan Stefan!

Ons atlete ontvang dan ook die volgende SILWER MEDALJES:

Bongumenzi Dlamini

B u/17

110mH

14.62

829

Percy Mkhwanazi

B u/19

100m

11.00

800

Angelic Klingenberg

D o/16

Spiesgooi

33.30

754

Awethu Vilikazi

B u/15

100m

11.90

707

Nikita Visagie

D o/19

Skyfwerp

25.12

653

Bongumenzi Dlamini

B u/17

400mH

0:59.41

640

Ananja de Bruyn

D o/17

Driesprong

10.19

601

Thinus van Schalkwyk

S o/15

Skyfwerp

39.74

591

Stiaan Serfontein

S o/16

Hoogspring

1.75

580

Tiaan van der Merwe

S o/14

400m

1:01.90

576

Ons atlete ontvang dan ook die volgende BRONS MEDALJES:

Mieke van der Walt

D o/15

90mH

14.51

822

Percy Mkhwanazi

B u/19

110mH

15.16

818

Judhi Rens

D o/16

Gewigstoot

10.49

803

San-Mari Erasmus

D o/14

90mH

15.25

793

Zuneldi Labuschagne

D o/16

100mH

15.94

782

Percy Mkhwanazi

B u/19

200m

22.50

774

San-Mari Erasmus

D o/14

100m

13.31

771

Mieke van der Walt

D o/15

100m

13.09

769

Percy Mkhwanazi

B u/19

400mH

0:58.21

662

Nkosinathi Mthethwa

B u/19

Discus

33.28

556

Bianca Niebuhr

D o/15

Hoogspring

1.40

540

Judhi Rens

D o/16

Hoogspring

1.40

500

Zuneldi Labuschagne

D o/16

Verspring

4.68

500

Aflos

D o/16

Zuneldi, Lara, Angelic en Nontokozo

Ons behaal ook 17 vierdie plekke, 14 vyfde plekke en 13 sesde plekke tydens die byeenkoms. Baie dankie aan elke afrigter, ouer en atleet. Saam maak ons 'n span!

Emmerentia Serfontein (Atletiek-organiseerder)

Recent Posts
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square