2017 TONEELGROEP SKITTER IN “LONDON” HPR Making LONDON History!


2017 TONEELGROEP SKITTER IN “LONDON” HPR MAKING LONDON HISTORY! WAT KRY ‘N MENS AS JY ‘N KLOMPIE PLATTELANDSE KINDERS (IN ‘N TAXI NOGAL) LUGHAWE TOE VAT, HULLE ONDERWYSER MAROGMUFFINS VOER EN DIE GROEP DAN LOSLAAT OP ‘N VLUG NA LONDON? DIS GENOEG OM MENS OP DIE VLUG TE LAAT SLAAN, SOOS WAT DIE TOERLEIDSTER DOEN TOE DIE GROEP INTERNASIONALE STUDENTE IN SKOOLKLERE HUL AKRONIEM (ISIS) SKREE- MET BOMBASTIESE GEVOLGE. VANJAAR HET HOËRSKOOL PIET RETIEF GESKIEDENIS GEMAAK DEUR VIR DIE EERSTE KEER AAN DIE ATKV TIENERTONEEL KOMPETISIE DEEL TE NEEM WAT IN AUGUSTUS IN ERMELO PLAASGEVIND HET. ONS HET BAIE POSITIEWE KOMMENTAAR GEKRY, VERAL VIR DIE DEKOR WAT ONS SO EFFEKTIEF AANGEWEND HET. THE JUDGES WERE ESPECIALLY IMPRESSED WITH OUR USE OF THE CRATES TO DEPICT THE VARIOUS SCENES, AND THE COMIC ASPECTS AS PLAYED BY THE VARIOUS ACTORS WERE CLEARLY ENJOYED BY ALL. RUBEN FOUCHE WAS AWARDED A BRONZE CERTIFICATE IN THIS COMPETITION. MARLI LUYT WAS COMMENDED FOR HER WONDERFUL WORK AS OUR PRODUCER. THE MOST ENJOYABLE PART OF THE DRAMA WAS GETTING TO KNOW ONE ANOTHER SO MUCH BETTER, IN FACT, ONE COULD ALMOST WISH THAT THE WHOLE TOUR COULD BECOME A REALITY. OP 14 AUGUSTUS HET ONS OOK AAN DIE EISTEDDFOD DEELGENEEM WAAR ONS ‘N GOUE SERTIFIKAAT LOSGESLAAN HET. ONS TALENTVOLLE GROEP AKTEURS EN AKTRISES ASOOK DIE ONDERSTEUNINGSPAN VAN JUANITA, MIEKE EN MARLI HET ONS BAIE KOMPLIMENTE LAAT KRY. GOED BEGIN IS HALF GEWIN, EN ONS GLO DAT MET HIERDIE LEKKER WEGSPRING, GAAN ONS DRAMAGROEP DIT NOG VER BRING. ONS HET GROOT PLANNE VIR VOLGENDE JAAR. WATCH THIS SPACE!   

Recent Posts
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square