NETBAL-AANDREEKS 2017

Nog ‘n suksesvolle afsluiting van HPR se Netbal-aandreeks. Hierdie sosiale gebeurtenis sorg vir baie opwindenheid tussen die eerders en onderwysers. Die reeks se uitslae is as volg:

Juniors

3de Plek – Hotshots

2de Plek – The Unkwonn

1ste Plek – Pitch Slap

Beste Seun – Luco van der Walt

Beste dogter – Mignon Schulenburg

Seniors

3de Plek – The Vibes

2de Plek – Katoliese Meerkatte

1ste Plek – Thunder Struck

Beste Seun – Tiaan van Aardt

Beste Dogter – Bianca Niebuhr

Groot dank aan Piet Retief SASOL, mnr Henry Britz vir die borg van die pryse vir die reeks. Pieties sê dankie!

Recent Posts
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square