MESSAGE FROM MR SE BOUWER 24 APRIL 2020

Ons doen weereens 'n beroep op al die HPR ouers en leerders om nie staat te maak op nuus wat op sosiale media geplaas word nie.

OP HIERDIE STADIUM IS DAAR NOG GEEN BESLUITE GENEEM RONDOM SKOLE NIE.

Daar is steeds nog geen sekerheid hoe fase 4 van lockdown in skole infaseer gaan word nie. Sondag vergader die minister van onderwys met unies en ons sal eers volgende week planne sien indien skole gaan heropen.

En om verdere verwarring te voorkom versoek ons ouers om nie enige skoolverwante sake op enige whatsapp groepe te bespreek nie. Onderwysers het kontakbesonderhede op die Google Drive voorsien en indien u dit nie kan vind nie kan u navrae op die webwerf doen.


Dear parents and Guardians

We once again request all of the HPR parents and learners to not regard news spread via social media as reliable.

AT THIS STAGE THERE HAS BEEN NO DECISION MADE REGARDING THE RE-OPENING OF SCHOOLS.

There is no certainty of how level 4 of the lockdown will be phased in at schools. On Sunday, 26 April, the Minister of Education will be meeting with teachers unions and according to decisions made then, our plans will be set in place should schools re-open.

In order to eliminate further confusion, we request that parents refrain from discussing school-related issues on any Whatsapp group. Educators have placed contact details on Google Drive and should you be unable to access this, you can enquire on the website.

Recent Posts
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square