SKOOLLIED / SCHOOL ANTHEM

 

In ons skool na Piet Retief vernoem,

is ons hoogste ideaal

om te ywer, nie vir eie roem,

maar vir land en volk en taal!

 

Stand together to earn the highest prize

on the sports field and in class.

Make us proud to show our excellence

from the generations past.

 

Skool van Piet Retief,

ons het jou so lief,

jou geluk is ook 'n

doelwit van ons strewe.

 

That which we may learn

make our nation proud,

ons bly jou getrou as

rigsnoer van ons lewe!

SKOOLLIED HPR Skoollied
00:00 / 01:04
© Copyright

HPR 2021