top of page
IMG_5109.HEIC

VAKKEUSES

Ons bied die volgende vakke aan:

GR 8 & 9

Afrikaans Huistaal

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

English Home Language

English First Additional Language

Wiskunde

Natuurwetenskappe (Wetenskap & Biologie)

Sosiale Wetenskappe (Aardrykskunde en Geskiedenis)
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Siviel

Ingenieursgrafika en ontwerp

Elektries
Lewensorïentering

GR 10 - 12

Ons bied twee vakrigtings aan:

Akademies- en Tegniese rigting.

Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal

English Home Language or English First Additional Language

Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid

​

Kies 3 keusevakke:

Besigheidstudies
Fisiese Wetenskappe
Geografie
Inligtingstegnologie (Wiskunde verpligtend)
Lewenswetenskap
Rekenaartoepassingstegnologie
Rekeningkunde (Wiskunde verpligtend)
Gasvryheidstudies
Siviele Dienste

Elektriesetegnologie

Landboutegnologie

Ingenieursgrafika en Ontwerp

HPR Wapen Redesign-01.png

ADDISIONELE VAKKE

  • 'n Leerder moet 'n gemiddeld van ten minste 70% handhaaf om een addisionele vak te mag neem, en 'n gemiddeld van 75% en hoër, indien meer addisionele vakke geneem wil word.

  • 'n Leerder moet aansoek doen en motiveer indien meer vakke geneem wil word.

  • Indien daar bevind word dat 'n leerder se prestasie in die keuse vakke verswak, sal leerder nie verder toegelaat word om addisionele vakke te neem nie

Hier by Hoërskool Piet Retief bied ons twee ekstra vakke aan:​

Duits Tweede Addisionele Taal

Alpha Wiskunde 

GRAAD 9-VAKKEUSE

  1. Leerders moet alle keusevakke vir Graad 10 met 40% of meer slaag aan die einde van Graad 9.

  2. In sekere vakke word leerders gekeur op prestasie in Graad 9.

  3. ‘n Gr 9- leerder moet ‘n jaarpunt van ten minste 40% in Wiskunde behaal om in Gr 10 Wiskunde te neem,’n jaarpunt van ten minste 35% in Wiskunde behaal om in    Gr 10 Tegniese Wiskunde te neem en ‘n jaarpunt van ten minste 50% in Wiskunde behaal om Fisiese Wetenskap of IT in Gr 10 te neem.

ADDISIONELE VAKKE

  1. 'n Leerder moet 'n gemiddeld van ten minste 70% handhaaf om een addisionele vak te mag neem, en 'n gemiddeld van 75% en hoër, indien meer addisionele vakke geneem wil word.

  2. 'n Leerder moet aansoek doen en motiveer indien meer vakke geneem wil word.

  3. Indien daar bevind word dat 'n leerder se prestasie in die keuse vakke verswak, sal leerder nie verder toegelaat word om addisionele vakke te neem nie.

VAKVERANDERINGS GRAAD 10-11

  1. Aan die einde van die jaar (± 2 weke voor eindeksamen) Hierdie verandering tree dan die volgende jaar in werking.

  2. Albei onderwysers betrokke, ouer/voog, asook Adjunkhoof, moet toestemming verleen, voordat 'n leerder 'n vak mag verander.

  3. Die toepaslike vorms moet voltooi word en by die onderwyser verantwoordelik vir administrasie ingehandig word.

  4. Dit is die verantwoordelikheid van die LEERDER, om self agterstallige werk in te haal ten einde sy portefeulje in die nuwe vak volledig te kry.

  5. Enige ander vakveranderings sal in uitsonderlike gevalle op meriete oorweeg word.

bottom of page