top of page

SSA LEVEL 1 SWIMMING

Baie geluk aan Marcus kruger en Bianca taljaard met hulle swem uitslae. marcus kruger het aan tien items deelgeneem en behaal tien eerste plekke. Bianca taljaard neem aan agt items deel en behaal vier eerste plekke en vier tweede plekke. Baie geluk!



Comments


bottom of page