top of page
20240413_120853 (1).jpg

Personeel

Toegewyde, Passievolle en Deskundige personeel.

Ons skool bestaan uit 'n dinamiese groep gekwalifiseerde onderwysers, wat te alle tye van die beste onderrigmetodes gebruik maak. Elke personeellid ontvang ook deurlopend ondersteuning van die bestuurspan om te verseker dat kwaliteit onderrig in die klaskamer gehandhaaf word.

Uitvoerende Bestuurspan

MNR. A. SCHLEBUSCH
Waarnemende Hoof

IMG_0047.jpg

Bestuurspan

Doelgerig in die lewering van optimale onderrig.

HPR se bestuurspan bestaan uit onderwysers wat leiers op hulle vakgebiede is. Hulle vergader op 'n gereelde basis om te verseker dat dag tot dag verrigtinge goed verloop. Hulle ondersteun die onderwysers met hulpbronne en bied ook emosionele ondersteuning waar nodig.

Vakhoofde

Personeel

Studente

Hierdie is ons aspirantonderwysers wat voorgraads, voltyds as onderwysersassistente werk, terwyl hulle deeltyds vir 'n onderwyskwalifikasie studeer. Hierdie program word deur Mev. L. van der Merwe gelei.

Admin

bottom of page