top of page

SKOOLFONDS 2026
Die skoolfonds vir 2026 is deur die Beheerliggaam en ouers goedgekeur:
R31 900,00 per jaar of 11 paaiemente van R2 900,00 per maand vanaf Januarie 2026.
Indien u kwalifiseer vir korting, moet die nodige dokumentasie by Mev. Y Green
tussen 1-28 Feb 2026, ingevul word - Korting word nie terugwerkend toegestaan nie.
Bankbesonderhede:
ABSA Bank
Rekeningnommer: 1170 390 276
Takkode: 334-544
Gebruik asseblief u leerder se rekeningnommer as verwysing.
Enige skoolfonds navrae kan aan Mev. Y Green gerig word by debtors@hspr.co.za
bottom of page
