top of page

AKADEMIE

Ons
Personeel

Ons hoërskool is daartoe verbind om streng en afgeronde onderrig aan al ons leerders te bied. By HPR glo ons dat elke leerder die vermoë het om sukses te behaal en deur harde werk kan almal hulle doelwitte bereik. 

VAKKEUSES

  1. Leerders moet alle keusevakke vir Graad 10 met 40% of meer slaag aan die einde van Graad 9.

  2. In sekere vakke word leerders gekeur op prestasie in Graad 9.

  3. ‘n Gr 9- leerder moet ‘n jaarpunt van ten minste 40% in Wiskunde behaal om in Gr 10 Wiskunde te neem,’n jaarpunt van ten minste 35% in Wiskunde behaal om in    Gr 10 Tegniese Wiskunde te neem en ‘n jaarpunt van ten minste 50% in Wiskunde behaal om Fisiese Wetenskap of IT in Gr 10 te neem.

MERIETE TOEKENNINGS

Toekenning aan graad 12 leerder(s) wat, ten spyte van moeilike omstandighede, uitsonderlike karakter getoon het deur sy/haar hoërskoolloopbaan. Hierdie toekenning word slegs gemaak indien daar ‘n leerder/ leerders is wat hiervoor kwalifiseer. Sodanige leerder(s) word deur die personeel genomineer

bottom of page