SEPTEMBER HOSTEL INFORMATION
top of page

KOSHUISE
Ons huisves tans 185 leerders in beide koshuise.
Ons het vasgestelde studietye, stiltetye en etenstye.
Woensdag is dorpsdag! Leerders mag dan direk na middagete in groepe dorp toe stap.
HUIS PROTEA
In Huis Protea streef ons daarna dat elke meisie haar identiteit kan uitleef en ‘n volwaardige
Pietie kan wees.
Ons meisieskoshuis spog met uitstekende geriewe vir die meisies. Toegewyde en sorgsame personeellede wat op die terrain self bly, is beskikbaar is om leerders te ondersteun met enige behoefte of bekommernisse wat hulle mag hê.

bottom of page