top of page

INTERHUIS, 21 JANUARIE 2023

HPR ATLETIEK

INTERHUIS 21 JANUARIE 2023

Nie eers die ‘’hittegolf’’ kon Saterdag ons geesdrif demp nie. Al was dit die eerste byeenkoms van die seisoen, was daar reeds pragtige prestasies en niks minder as twaalf rekords is op die dag gebreek nie!

Dit was duidelik dat atlete wat ingeskakel het by die voorseisoen-oefenprogram, nou die vrugte pluk van hulle harde werk.

Ons wil graag vir Rochelle Taljaard wat selfs gedurende die Desember-vakansie met hierdie atlete gewerk het, baie dankie sê vir die reuse bydrae en impak wat sy maak om HPR-atletiek te bevorder. Dankie ook aan die HPR-Ondersteunersklub vir hulle bydrae in hierdie verband.

Ons sien uit na vanjaar se Interhoër wat op 18 Februarie by Generaal Hertzog in Witbank gaan plaasvind. Baie dankie ook aan Superspar vir die besonderse medaljes, dit was verseker ‘n reuse motivering vir ons atlete!


TROFEË-WENNERS

1. Beste Baanatleet

Khaya Dube O/19, 100m, 10.30 (ASA: 892)(Rekord)

2. Beste Veldatleet

Corrie Kotzé O/14, Gewigstoot, 9.84m (ASA:763)

3. Beste Hekkiesatleet

Fisokuhle Shabalala O/14, 100mH, 14.50 (ASA:789)

4. Beste Dogters Middel- en Langafstandatleet

Kyla Oosthuizen O/15, 800m, 2:42.70 (ASA:648)

5. Beste Seuns Middel- en Langafstandatleet

Jayden Ehlers O/19, 3000m, 10:55.80 (ASA:621)

8. Victrix Ludorum Junior – Baan

Fatimah Hasani O/15, (ASA:2007)

9. Victrix Ludorum Junior - Veld

Gizelle van den Berg O/14, (ASA: 1695)

10. Victor Ludorum Junior - Baan

Fisokuhle Shabalala O/14, (ASA:2132)

11. Victor Ludorum Junior - Veld

Carlo Niebuhr O/15, (ASA:1663)

12. Victrix Ludorum Senior -Baan

Megan Filter O/17, (ASA:2093)

13. Victrix Ludorum Senior - Veld

Ankia Uys O/17, (ASA: 1789)

14. Victor Ludorum Senior - Baan

Khaya Dube O/19, (ASA: 2417)

15. Victor Ludorum Senior - Veld

Renco Venter O/16, (ASA:1734)

16. Beste Atleet: Seuns

Khaya Dube O/19, (ASA: 3689)

17. Beste Atleet: Dogters

Megan Filter O/17, (ASA: 3353)

WENSPAN

BLOU=1215.5 punte

TWEEDE PLEK

GROEN=1198.0 punte

DERDE PLEK

ROOI=1130.5 punte

GEESBEKER

GROEN

NEW RECORDS:

ATHLETE

ITEM

AGE

PERFORMANCE

ASA POINT

Carl-Hein Creydt

100mH

U/14

15.50

709

​Fisokuhle Shabalala

100mH

U/14

14.50

789

​Fisokuhle Shabalala

300mH

U/14

0:43.50

619

​Fisokuhle Shabalala

200M

U/14

24.70

671

Kamogelo Mohlala

HIGH JUMP

U/14

1.63

620

Khaya Dube

TRIPLE JUMP

U/19

13.78

704

Khaya Dube

100M

U/19

10.30

892

Khaya Dube

200M

U/19

22.00

794

Mpilo Nkosi

100M

U/16

11.40

728

Wandile Gumede

100M

U/19

10.50

847

Corrie Kotzé

Shot put

U/14

9.84

763

Red team

Relay

U/19

0:44.90

756



bottom of page