top of page

Next Level for HPR

The time is now to go to the next level.

The schools management together with the Governing body decided to accommodate grade 8 -11 from 28 September 2020.

What does this mean?

All grades will come to school at the same time.

What about COVID-19?

We have done our research and the necessary planning and COVID-19 rules/laws will still be adhere to.


GRADE 8 -11 REMEMBER YOUR MASK, SOCIAL DISTANCE AND LET'S END THIS YEAR ON A HIGH EDUCATIONAL WAY. THE IMPI WAY.



 

Dit is nou tyd vir die volgende vlak.


Die skool se bestuur in samewerking met die Bestuursliggaam het dit goed gedink om al die grade terug te bring op dieselfde tyd van 28 September 2020 af.

Wat beteken dit?

Al die grade is by die skool op die selfde dag en tyd.

Wat van COVID-19?

Ons het al die nodige navorsing gedoen en prosedures in plek gekry om te verseker dat alle COVID-19 wette en regulasies na gekom sal word.


GRAAD 8 -11 ONTHOU JOU MASKER, HOU JOU SOSIALE AFSTAND EN KOM ONS MAAK HIERDIE JAAR OP 'N GOEIE AKADAMIESE PUNT KLAAR. KOM ONS DOEN DIT DIE IMPI MANIER


 

Geagte ouers en voogde


INSAKE: TERUGKEER VAN ALLE GRADE VANAF 28 SEPTEMBER 2020


Ooreenkomstig departementele skrywes en ons fasiliteite beskikbaar, keer alle grade vanaf 28 September 2020 terug skool toe. Alle grade sal elke week skool bywoon, volgens normale skoolure. Aankomstye by die skool is vanaf 7:00 tot 7:30, waarna die eerste periode om 7:30 begin. Leerders sal klasse wissel soos voorheen. Middagklasse sal per vakbehoefte gereël word.

Normale skandering en sanitering sal volgehou word, tesame met alle ander reëlings soos in plek gestel om die veiligheid van u kind te verseker. Die dra van maskers is steeds verpligtend.

Baie dankie vir u volgehoue ondersteuning in hierdie uitdagende tyd.


Die uwe,

S.E. Bouwer

HOOF


 

23 September 2020

Dear parents and guardians

RE: RETURN OF ALL GRADES AS FROM 28 SEPTEMBER 2020

In accordance with departmental regulations and our facilities available, all grades will be returning to school on 28 September 2020. All grades will be attending school during normal school hours. Arrival times at school will be from 7:00 to 7:30, with the first period starting at 7:30. Learners will be rotating to other classrooms as before. Afternoon classes will be arranged according to individual subject requirements.

Normal scanning and sanitation will be maintained, together will all other arrangements as set in place to ensure the safety of your child. The wearing of masks is still compulsory.

Thank you so much for your continued support during this challenging time.

Yours faithfully,

S.E. Bouwer

PRINCIPAL



bottom of page