top of page

Top 15-atletiekbyeenkoms: 1 Feb '23

Hoërskool Hoogenhout Top 15-atletiekbyeenkoms: 1 Februarie 2023

Die Top 15 byeenkoms is jaarliks ‘n unieke byeenkoms waar puik atletiek gesien kan word. 'n Span bestaan uit 15 lede. (Verhouding seuns:dogters is 8:7 of 7:8). Elke atleet mag aan twee items en 'n aflos deelneem. Daar mag nie meer as twee atlete in dieselfde ouderdomsgroep aan 'n item deelneem nie.Uit die moontlike 30 items vir die span moet die helfte baan- en die helfte velditems wees. Samestelling: 1 seun en 1 dogter per ouderdom. Die ander 5 atlete kan enige ouderdom wees.


Tydens hierdie Prestige-byeenkoms verower Piet Retief se atlete 7 goue-,

5 silwer- en 7 brons medaljes.

Die ASA 2020 (APE) -Tabel word gebruik om die wenspan te bepaal. Die span se 10 beste prestasies word in berekening gebring.

Ons behaal ‘n totaal van 7510 ASA punte en ‘n gemiddeld van 751 punte. Die wenskool was Hoërskool Ben Viljoen met ‘n gemiddeld van 866 punte.

Al vyftien atlete wat hieraan deelgeneem het, het hulle goed van hulle taak gekwyt. Baie geluk aan die volgende atlete wat medaljes ingepalm het.

EERSTE PLEKKE:

Tiaan Korff S O/17 Hoogspring 1.70 (ASA:570)

Sandile Mahlanga B U/15 400m 0:55.00 (ASA:703)

Megan Filter D O/17 Hoogspring 1.43 (ASA:520)

Mpilo Nkosi B U/16 200m 23.84 (ASA:686)

Aphiwe Khumalo B U/17 Triple jump 12.51 (ASA:582)

Khaya Dube B U/19 100m 10.60 (ASA:812)

Khaya Dube B U/19 200m 22.25 (ASA:761)


Ons atlete behaal dan ook die volgende TWEEDE PLEKKE:

Fisokhule Shabalala B U/14 200m 25.53 (ASA:612)

Sandile Mahlanga B U/15 200m 25.03 (ASA:625)

Mpilo Nkosi B U/16 100m 11.28 (ASA:736)

Sinakonke Zwane B U/17 110mH 15.41 (ASA:757)

Corrie Kotze D O/14 Diskus 24.40 (ASA:677)

Ons atlete behaal dan ook die volgende DERDE PLEKKE:

Fisokhule Shabalala B U/14 100mH 14.84 (ASA:755)

Philasande Mathe B U/15 100mH 14.57 (ASA:755)

Philasande Mathe B U/15 300mH 45.22 (ASA:556)

Aphiwe Khumalo B U/17 Long jump 5.78 (ASA:536)

Tiaan Korff S O/17 110mH 17.56 (ASA:614)

Sinakonke Zwane B U/17 100m 11.78 (ASA:641)

Corrie Kotze D O/14 Gewigstoot 10.02 (ASA: 771)



bottom of page