top of page

NOG ‘N SEWE ONDERSKEIDINGS VIR EEN VAN HPR MATRIKULANTE VAN 2017


Nog een van ons matrikulante van 2017 het na die hermerk ook 7 onderskeidings. Ananja de Bruyn spog ook nou met twee ekstra onderskeidings in Besigheidstudies en Rekeningkunde. Ons is so trots op jou. Ananja is tans ‘n studente-onderwyseres hier by ons.

Ananja ons wens vir jou alle sterkte toe met jou studies. Ons geniet jou hier by die HPR familie.

bottom of page