top of page

Hoërskool Piet Retief spog met ‘n 100%-slaagsyfer

Piet Retief High School celebrates 100% matric pass rate

Die skool het ‘n 100%-slaagsyfer behaal met 135 matrikulante wat in 2022 hulle finale eksamen geskryf het.

Die Pieties is ook trots om te sê dat tein van die vakke wat by die skool aangebied word, ‘n gemiddeld van bo 60% verwerf het. Fisiese Wetenskap en Duits se gemiddeld was onderskeidelik 70% en 82%. Die klas van 2022 het gesamentlik 106 onderskeidings opgelewer.

Die skool se top kandidaat is Ayesha Ebrahim met ‘n gemiddeld van 92% en ‘n uitstekende agt onderskeidings waarvan Alpha Wiskunde een is.

Ander matrikulante wat uitsonderlik gevaar het, is Alyssa Taman en Henno Delport wat elk met ses onderskeidings spog. Demi von Wissel, Husnaa Arbee, Husnaa Mansoor en Alex Ferreira behaal elk vyf onderskeidings.

AYESHA EBRAHIM

Ayesha Ebrahim

English Home Language 86%

Afrikaans Eerste Addisionele Taal 90%

Wiskunde 95%

Lewensoriëntering 91%

Ingenieursgrafika en -ontwerp 90%

Lewenswetenskappe 93%

Fisiese Wetenskap. 98%

Alpha Wiskunde 85%

ALYSSA TAMAN

Alyssa Taman

English Home Language 82%

Afrikaans Eerste Addisionele Taal 90%

Lewensoriëntering 85%

Geografie 86%

Lewenswetenskappe 80%

Fisiese Wetenskap 82%





Henno Delport

Afrikaans Huistaal 82%

English First Additional Language 80%

Lewensoriëntering 84%

Ingeneursgrafika en -ontwerp 84%

Lewenswetenskappe 84%

Fisiese Wetenskap 85%


DEMI VON WISSEL

Demi von Wissel

English Home Language 80%

Afrikaans First Additional Language 95%

Lewensoriëntering 84%

Besigheidstudies 90%

Lewenswetenskappe 83%






Husnaa Arbee

Afrikaans First Additional Language 86%

Lewensoriëntering 89%

Besigheidstudies 84%

Lewenswetenskappe 81%

Fisiese Wetenskap 85%




Husnaa Mansoor

Afrikaans Eerste Addisionele Taal 86%

Lewensoriëntering 81%

Rekeningkunde 91%

Lewenswetenskappe 82%

Fisiese Wetenskap 82%




Alex Ferreira

Afrikaans Huistaal 87%

English First Additional Language 84%

Lewensoriëntering 88%

Geografie 87%

Inligtingstegnologie 83%

bottom of page