WINTERSPORT TEEN VOLKSRUST
WINTERSPORT TEEN VOLKSRUST VERSKUIF NA DONDERDAG, 8 MAART 2018
Geagte ouer/voog
Weens die groot aantal leerders van beide skole (H/S Piet Retief en Volksrust) wat eerskomende Saterdag, by atletiek betrokke is, was dit nodig om die wintersport te skuif na Donderdagmiddag,
8 Maart 2018, te Volksrust.
Die skool sal Donderdag, om 12h00 uitkom vir alle leerders.
Die geskeduleerde toetse sal steeds geskryf word en periodes wat verlore gaan sal na ander dae geskuif word om te verseker dat geen akademiese tyd verlore gaan nie.
Ons vra verskoning vir die verandering op kort kennisgewing maar dit is a.g.v die groot aantal leerders wat gekwalifiseer het vir die volgende rondte Provinsiale atletiek.
Groete
S.E. BOUWER
HOOF
WINTER SPORT AGAINST VOLKSRUST MOVES TO THURSDAY, 8 MARCH 2018
Dear Parent/Guardian
Because of the large number of learners of both schools (Piet Retief High School and Volksrust) who will participate in athletics on Saturday, it was necessary to move the winter sport to Thursday,
8 March 2018, at Volksrust.
The school will close for all learners on Thursday, at 12H00.
The scheduled tests will still be written and the periods that are missed will be moved to other days to ensure that no academic time is lost.
We apologise for the short notice, but it is because of the large number of learners who qualified to take part in the next round of Provincial athletics.
Regards
S.E. BOUWER
PRINCIPAL