top of page


ASA-afloskampioenskappe, 2024
Drie van ons atlete het Mpumalanga die afgelope naweek by die Suid-Afrikaanse Atletiek-afloskampioenskap in Pietermaritzburg...
Marijke De Waal
Apr 22, 20241 min read


TIAAN IS DERDE IN SUID-AFRIKA!
ATLETIEK: SUID-AFRIKAANSE SEKONDÊRE SKOLE KAMPIOENSKAPPE 2024: Nege van ons atlete het Mpumalanga by die Suid-Afrikaanse Sekondêre Skole...
Marijke De Waal
Apr 18, 20242 min read


Interhoër, 17 FEBRUARIE 2024
Die byeenkoms was die afgelope Saterdag aangebied by die Secunda Stadion. Die skole wat deelgeneem het aan hierdie byeenkoms is H/S...
Mrs E. Serfontein (Organiser)
Feb 26, 20241 min read


Atletiek, Top-15
HOËRSKOOL HOOGENHOUT TOP 15-ATLETIEKBYEENKOMS TE BETHAL, 7 FEBRUARIE 2024 TYDENS HIERDIE PRESTIGE BYEENKOMS HET PIET RETIEF SE ATLETE 8...
Emmerentia Serfontein (Atletiek-organiseerder)
Feb 16, 20241 min read


VRIENDSKAPLIKE ATLETIEKBYEENKOMS, 2024
*VRIENDSKAPLIKE ATLETIEKBYEENKOMS AANGEBIED DEUR PIET RETIEF HOËRSKOOL OP SATERDAG, 03/02/2024* Ons atlete het pragtig presteer en die...
Marijke De Waal
Feb 8, 20241 min read


INTERHUIS 20 JANUARIE 2024
HPR ATLETIEK INTERHUIS 20 JANUARIE 2024 Al was die skool nog net drie dae aan die gang, was daar reeds pragtige prestasies en niks...
Marijke De Waal
Jan 25, 20241 min read


2023 MPUMALANGA ATLETIEK
Baie geluk aan hierdie atlete wat op Saterdag, 11 Maart 2023 , HPR verteenwoordig het by die Mpumalanga kampioenskappe! Uitslae: Phila...
Marijke De Waal
Mar 14, 20231 min read


ATLETE TOON HUL TALENT TYDENS DIE DISTRIKSATLETIEKBYEENKOMS, 27 FEBRUARIE 2023
ATLETE TOON HUL TALENT TYDENS DIE DISTRIKSATLETIEKBYEENKOMS, 27 FEBRUARIE 2023 Die volgende atlete het medaljes ontvang tydens die...
Marijke De Waal
Feb 28, 20231 min read


Interhoër 18 FEBRUARIE 2023
Interhoër 18 FEBRUARIE 2023 Die byeenkoms was die afgelope Saterdag aangebied by Hoërskool Generaal Hertzog in Witbank. Die skole wat...
Marijke De Waal
Feb 21, 20233 min read


VOLKSRUST ATLETIEKBYEENKOMS, 10 Feb '23 se PROGRAM
Hier is die program van die Volksrust Atletiekbyeenkoms, 10 Februarie 2023
Marijke De Waal
Feb 9, 20231 min read


Top 15-atletiekbyeenkoms: 1 Feb '23
Hoërskool Hoogenhout Top 15-atletiekbyeenkoms: 1 Februarie 2023 Die Top 15 byeenkoms is jaarliks ‘n unieke byeenkoms waar puik atletiek...
Marijke De Waal
Feb 3, 20232 min read


PROGRAM, STANDERTON Atletiekbyeenkoms 2023
Atletiekbyeenkoms: Vrydag 03 Februarie 2023 - Hoërskool Standerton Inligting: 1. Tydsreelings: Byeenkoms begin om 12:30...
Marijke De Waal
Jan 31, 20232 min read


INTERHUIS, 21 JANUARIE 2023
HPR ATLETIEK INTERHUIS 21 JANUARIE 2023 Nie eers die ‘’hittegolf’’ kon Saterdag ons geesdrif demp nie. Al was dit die eerste byeenkoms...
Marijke De Waal
Jan 24, 20232 min read


ATLETIEKPROGRAM VIR 2023
Saterdag 21 Januarie 2023 Interhuis Saterdag 28 Januarie 2023 Atletiekbyeenkoms (Tuis) Woensdag 1 Februarie 2023 Top 10 byeenkoms...
Marijke De Waal
Jan 10, 20231 min read


ATLETIEK SE OEFENTYE VIR 2023
OEFENTYE 14:15 - 15:15 Hekkies 15:15 - 16:15 Baanitems 16:00 - 17:00 Middel- en langafstande 16:15 - 17:15 Velditems...
Marijke De Waal
Jan 10, 20231 min read


Klub 100 vier 2022
Klub 100 vier 2022 se HPR-landloop. Baie geluk aan die twee leerders wat die verste die jaar in die klub gehardloop het: Siswe met 350km....
Marijke De Waal
Nov 25, 20221 min read


INTERHOËR 19 FEBRUARIE 2022
Die byeenkoms was die afgelope Saterdag aangebied by Hoërskool Hoogenhout. Die skole wat deelgeneem het aan hierdie byeenkoms is H/S...
Marijke De Waal
Feb 22, 20222 min read


PIET RETIEF HIGH SCHOOL ATHLETICS NEWS
The Mpumalanga Secondary Schools Championships took place on 10 March 2018 at Secunda Stadium. Results of the Mpumalanga Secondary...
(Report by Piet Retief High School)
Mar 11, 20181 min read


UITSLAE: VOLKSRUST-BYEENKOMS VRYDAG 27 JANUARIE 2017
HPR ATLETIEK Ons het die afgelope Vrydag 'n heerlike Middag-aand byeenkoms by Volksrust bygewoon. Die skole wat deel was van hierdie...
Marijke De Waal
Feb 1, 20171 min read
bottom of page
