2023 MPUMALANGA ATLETIEK

ATLETIEK
HPR se Atletiek groei jaarliks en is ons trots daarop dat ons elke jaar verteenwoordiging in die
provinsialespan, wat aan die SA’s gaan deelneem het. Ons toegewyde afrigters is tans besig om ‘n
kultuur te vestig waarin atlete deelneem aan ‘n voorseisoen program ter voorbereiding vir volgende
jaar se atletiek. Ons jaarlikse hoogtepunt is die Interhoër waaraan agt skole deelneem en waarin ons
in die afgelope paar jaar onder die top drie skole geeïndig het. Ons poog daarna om ons sportbelofte
uit te leef.
ORGANISEERDERS
Beide ons organiseerders het jare se ondervinding in die organisering, bestuur en afrigting van ons atletiekspan.

MRS. E. SERFONTEIN

MRS. C. WARTINGTON
Afrigters

Mnr. I. Rens
Spiesgooi

Me. Z. Jacobs
Hekkies

Mnr. P. De Waal
Spanbestuurder

Mev. E. Dreyer
Naelope

Me. A. De Bruyn
Hoogspring

Me. A. Earle
Aflosse
Spanbestuurder

Mev. E. Schlebusch
Aflosse

Mev. M. Rich
Middel- en langafstande

Mnr. J. Malan
Middel- en langafstande

Mev. H. Bouwer
Verspring
Driesprong

Me. T. Moyo
Verspring
Driesprong

Me. T. Rammontsha
Verspring
Driesprong

Me. A. Lundie
Hoogspring

Mnr. J. Espag
Gewigstoot

Mnr. J. Olivier
Gewigstoot

Me. L. Bakker
Diskus

Me. F. Gregory
Diskus

Mnr. N. Fraser
Spiesgooi

Mnr. R. Potgieter
Spiesgooi

Mev. R. Taljaard
Naelope

Mev. E. Gerber
Hekkies