top of page
Image by Jacek Dylag

BERGFIETS

Fietsry is ‘n veelsydige sport wat ‘n verskeidenheid dissiplines ontwikkel. By HPR focus ons op bergfietsry en motiveer die leerders om deel te neem aan XCO- en XCM-wedrenne (“Cross Country Olympics”en “Cross Country Marathon”). Fietsry is ‘n individuele sport waar leerders se selfvertroue opgebou word en hulle volle potensiaal ontdek word. Dit is ook ‘n spansport waar die skool as ‘n span deelneem aan die skole, provinsiale en nasionale ligas. Kom ry saam fiets, word fiks, verbeter jou vaardighede en kom kweek ‘n gesonder gees.

ORGANISEERDER

MEV. O. LOURENS

Mev. Lourens beskik oor die volgende kwalifikasies:

2010 - CSA Level 1 Coaching course 

2014 - Silver medalje KZN Road Champs ITT ( Individual Time Trial)

2015 - Silver medalje KZN Road Champs ITT ( Individual Time Trial)

2016 - Qualified for and was invited to participate in the UWCT ( World Amateur Cycling Champs)

2022 - BICP Level 1 Skills Coach ( International Accreditation)

IMG_9890.jpg
bottom of page