top of page
untitled-70.jpg

NETBAL

Netbal

Netbal is ń spansport en saam met passievolle afrigters en gekwalifiseerde skeidsregters work elke speler by HPR die geleentheid gebied om haar volle potensiaal te bereik. Helen Keller said: "Alone, we can do so little, together we can do so much" Saam as ń HPR netbalspan is ons opgewonde oor elke uitdaging in elke nuwe seisoen.

ORGANISEERDER

Mev. A Woest

Organiseerder

Mev. A. Woest

Afrigters

Afrigters

bottom of page