top of page
Image by Robert Ruggiero

GHOLF

Gholf is 'n gewilde sport onder hoërskoolleerlinge, wat geleendheid bied om die buitelewe te geniet, terwyl vaardighede soos konsentrasie, geduld en sportmangees ontwikkel word. Of jy nou 'n beginner of 'n ervare speler is, gholf is 'n wonderlike sport om by betrokke te raak.

ORGANISEERDER

MNR. I. RENS

Die passievolle gholforganiseerder is toegewyd aan die bevordering en groei van die gholfprogram by die skool. Die organiseerder maak seker om geleenthede, soos toernooie, te organiseer om leerders 'n kans te gee om hul talente ten toon te stel. 

IMG_9962.jpg

GOLF AKADEMIE

300202238_507380424721118_5805038422970609577_n.jpg
bottom of page