top of page
WhatsApp Image 2025-02-03 at 16.55.01_f1dfca39.jpg

HOKKIE

Hokkie

Hokkie is 'n gewilde en vinnige sport wat deur baie leerders geniet word. By HPR het leerders die geleentheid om teen ander skole in plaaslike en streeksligas mee te ding. Hokkie is 'n sport wat spoed, krag en spanwerk vereis. Benewens die mededingende aspek, kan hokkie ook 'n goeie manier wees om aktief te bly en spanwerkvaardighede te verbeter.

faffa_edited.jpg

HOKKIEDIREKTEUR

FAFA MASHIANE

Mnr Mashiane se passie vir hokkie het in 2008 posgevat toe hy vir die eerste keer deelegeneem het aan die sport. Sedertdien het hy nog nooit opgehou om hokkie-gedrewe te wees nie.
Vanaf 2010 tot 2017 was hy lid van provinsiale spanne.  

ORGANISEERDER

Organiseerder

MEV. J GRIB

Mev. Schlebusch is 'n passievolle afrigter en het verskeie van haar spanne in top posisies in hulle liga geëindig. Sy gee ook genoeg leiding en ondersteuning aan al die afrigters.

3_edited.jpg

Afrigters

Afrigters

bottom of page