top of page
Microphone

REDENAARS

Redenaars stel ‘n student in staat om effektief en met selfvertroue te kommunikeer. Dit bevorder
leierskapsvaardighede en verhoog ‘n student se selfbeeld.
Redenaars is toeganklik vir alle Engelse en Afrikaanse leerders vanaf Graad 8- 12. Die Redenaarspan
neem met trots deel aan interne geleenthede en verteenwoordig HPR by die Nasionale ATKV en
SALA kompetisies.

ORGANISEERDER

MEV. V. FOUCHE

Mev. V. Fouché is vanaf 2016 betrokke by die Redenaars.
Onder haar leiding en afrigting kry leerders die geleentheid om aan Nasionale Kompetisies deel te
neem.

IMG_9798.jpg

Afrigters

IMG_1313.jpg

Mev. E. Du Toit

IMG_9730.jpg

Mev. S. De La Rosa

bottom of page