top of page

2022 MPUMALANGA JUNIOR GOLF QUADRANGULAR Tournament

Marcel Weber het in die O/17-Mpumalanga-span gespeel en het tweede plek behaal.

Ivhan Erasmus het in die 0/19-Mpumalanga-span gespeel en het vierde geëindig .

Hierdie is voorwaar 'n besonderse prestasie. Baie geluk Ivhan en Marcel.



bottom of page