top of page

ATLETE TOON HUL TALENT TYDENS DIE DISTRIKSATLETIEKBYEENKOMS, 27 FEBRUARIE 2023

Updated: Mar 1, 2023

ATLETE TOON HUL TALENT TYDENS DIE DISTRIKSATLETIEKBYEENKOMS, 27 FEBRUARIE 2023


Die volgende atlete het medaljes ontvang tydens die distriksatletiekbyeenkoms te Secunda op die 27ste Februarie 2023

'n Spesiale vermelding van Tiaan Korff wat 'n eerste plek behaal het in die seuns o/19 hoogspring. Tiaan het 'n hoogte van 1,95 behaal- 'n persoonlike beste en ook ASA kwalifiserende hoogte!

Welgedaan aan hierdie atlete, en sterkte aan hulle met die volgende ronde wat op 11 Maart 2023 plaasvind, waar die finale keuring vir die Mpumalanga-span wat aan die nasionale kampioenskap gaan deelneem, gekies sal word.

Van links na regs: Sandisile Mahlangu (800m - tweede; 400m - derde) Tiaan Korff (Hoogspring - eerste) Mohile Zikalala (100m - vierde; 200m - Derde) Phila Mathe (100H - tweede , 300H - derde)


Recent Posts

See All
LANDLOOP -13/07/2024

LANDLOOP 31/07/2024 7 schools participated in the cross country meeting at Piet Retief High School. Die volgende prestasies word behaal:...

 
 
bottom of page