INLIGTING RAKENDE DIE 2023 NETBALSEISOEN
- Mev. L Van Rooyen

- Feb 14, 2023
- 2 min read
Updated: Feb 15, 2023
INLIGTING RAKENDE DIE 2023 NETBALSEISOEN
GEEN oefening mag gemis word sonder ‘n geldige verskoning by die afrigter nie.
Leerders word aangemoedig om ook in die afseisoen by Rochelle Taljaard te oefen vir die nodige kondisionering vir die 2024-netbalseisoen.

OEFENTYE:
1ste SPAN – BAAN 1
MAANDAG: 15:30 - 17:00
DINSDAG: 15:30 - 17:00
DONDERDAG: 15:30 - 17:00
2de SPAN- BAAN 2
MAANDAG: 15:30 - 17:00
DINSDAG: 15:30 - 17:00
DONDERDAG: 15:30 - 17:00
O/14 A&B – BAAN 1
MAANDAG: 14:15 – 15:45
DINSDAG: 14:15 – 15:45
DONDERDAG: 14:15 – 15:45
O/15 A&B – BAAN 2
MAANDAG: 14:15 – 15:45
DINSDAG: 14:15 – 15:45
DONDERDAG: 14:15 – 15:45
O/16 A&B – TENNISBAAN 1 – SKOOL SE KANT
MAANDAG: O/16 A & B 15:30 – 17:00
DINSDAG: O/16 A & B 15:30 – 17:00
DONDERDAG: O/16 A & B 15:30 – 17:00
PUK 16 EN TOERKOSTES:
SPAN PUK 16 TOER TOTAAL
1ste Span R460 R390 R850
2de Span R460 R390 R850
O/16A R460 R390 R850
O/15A R460 R1800 R2260
O/14A R460 R1800 R2260
MOONTLIKE NETBALDATUMS:
(Neem kennis dat hierdie datums en plekke op kort kennisgewing kan verander)
DATUM BESKRYWING PLEK
04/02/2023 | Skoolspan proewe | 08:00-12:00 HPR
11/02/2023 | Skoolspan proewe | 08:00-12:00 HPR
25/02/2023 | PUK 16 Pionier | Pionier Vryheid
04/03/2023 | PUK 16 Volksrust | Volksrust
11/03/2023 | PUK 16 Ferrum | Tuis
15/04/2023 | PUK 16 Semi-finaal | Leewenhof
20/04/2023 | PUK 16 Finaal | Potchefstroom
11/04/2023 | MPU Proewe rondte 1 vir O/14 & O/15
13/04/2023 | MPU Proewe rondte 1 vir O/16, O/17 & O/19
26/04/2023 | Liga wedstryd – HTS Witbank | Tuis
27/04/2023 | MPU Proewe rondte 2 vir O/14 & O/15
01/05/2023 | MPU Proewe rondte 3 vir O/14 & O/15
MPU Proewe rondte 2 vir O/16, O/17 & O/19
05/05/2023 | MPU Proewe Finale rondte O/14 tot O/19 | Middelburg
06/05/2023 | MPU Proewe Finale rondte O/14 tot O/19 | Middelburg
06/05/2023 | Liga wedstryd – Rob Ferreira | Witrivier
20/05/2023 | Liga wedstryd – Pionier | Tuis
13/5/2023 | Liga wedstryd – Ermelo | Ermelo
2-3/06/2023 | MSN Provinsiale Kampioenskappe – Slegs B-spanne | Standerton
15-17/06/2023 | MSN Provinsiale Kampioenskappe – Slegs A-spanne | Nelspruit
02/09/2023 | Streek Fast 5
09/09/2023 | MSN Fast 5
2-3/10/2023 | SASN Fast 5
As onderwysers en afrigters sien ons uit na die seisoen en is ons toegewyd vir die jaar. Vir enige verdere navrae kontak Mev. L. van Rooyen by Hoërskool Piet Retief.
Byvoorbaat dankie.
MEV. L. VAN ROOYEN
NETBAL-ORGANISEERDER




















