top of page

INTERHOËR 19 FEBRUARIE 2022

Die byeenkoms was die afgelope Saterdag aangebied by Hoërskool Hoogenhout.

Die skole wat deelgeneem het aan hierdie byeenkoms is H/S Standerton, H/S Secunda, H/S Generaal Hertzog, H/S Kanonkop, H/S Volksrust, H/S Pionier, H/S Piet Retief en H/S Hoogenhout

Ten spyte van strawwe kompetisie het ons atlete puik presteer en kom ons algeheel DERDE! Ons is voorwaar baie trots op elke atleet wat sy kant gebring het op die baan.

Ons MOTTO vir die dag was “ELKE PLEK IS ‘N PUNT”! Ons atlete het verbete geveg om onder die eerste ses plekke te wees sodat hulle ‘n punt vir die span kon verdien.


TROFEË:


Junior Spronge Beste Dogter

Megan Filter Hoogspring (1.50m)(630 ASA punte)

Junior Worpe

Giles van der Meulen Gewigstoot (12.05m) )(697 ASA punte)


MEDALJES: Ons atlete kry ‘n rekord getal van altesaam 69 medaljes!


GOUD (11):

Vicky van Rensburg D/14 Spiesgooi 27,96m

Mphile Zikalala B U/14 200m 25.58

Lize de Beer D/19 Diskus 31.3m

Sandisile Mahlangu B U/14 1500m 04:57.13

Nqobile Masuku G U/17 Triple jump 09.23m

Khaya Dube B U/19 200m 22.51, 100m 11.11

Megan Filter D O/16 Hoogspring 1.50m

Giles vd Meulen S 0/15 Gewigstoot 12.05m

Tiaan Korff S 0/16 Hoogspring 1.85m

B U/14 Relay 0:50.61

Carlo Niebuhr

Philasanda Mathe

Bubele Ngubane

Sandisile Mhlangu


Daarby behaal ons ook 31 SILWER MEDALJES en 27 BRONS MEDALJES.


Drie atlete kry behaal ook ‘n besondere prestasie deur aan 4 items deel te neem (aflos uitgesluit) en in al 4 medaljes te behaal:


Vicky van Rensburg

D O/14 Spiesgooi Goud, 100m Silwer, Verspring Silwer, Gewigstoot Silwer


Megan Filter

D 0/16 Hoogspring Goud, 400mH Silwer, 200m Brons, 100m Brons


Owethu Zwane

G U/19 100mH Silwer, Long jump Silwer, Triple jump Silwer, 400mH Brons



TOP 10 PRESTASIES VIR DIE DAG:


1 Vicky J V Rensburg, Gewigstoot, 10.14, ASA=777

2 Khaya Dube, 400m, 0:51.17, ASA=768

3 Lize de Beer, Gewigstoot, 09.72, ASA=762

4 Khaya Dube, 100m, 11.11, ASA760

5 Khaya Dube, 200m, 22.51, ASA=760

5 Tiaan Korff, Hoogspring, 1.85, ASA=760

6 Ankia Uys, Gewigstoot, 10.14, ASA=751

7 Carlo Niebuhr | Philasanda Mathe | Bubele Ngubane | Sandisile Mhlangu, U/14 RELAY TEAM, 0:45.48, ASA=749

8 Lize de Beer, Diskus , 31.31, ASA=734

9 Megan Filter, 400mH, 1:15.90, ASA=729

10 Fatima Hasani, 90mH, 16.74, ASA=714


Graag bedank ons elke spanbestuurder, afrigter en atleet vir julle toewyding en harde werk. Saam maak ons ‘n wenspan. Dankie ook vir elke ouer en toeskouer vir u getroue ondersteuning.




bottom of page