HPR ATLETIEK
INTERHUIS 20 JANUARIE 2024
Al was die skool nog net drie dae aan die gang, was daar reeds pragtige prestasies en niks minder as 5 rekords wat gebreek / geëwenaar is nie!
Dit was duidelik dat atlete wat ingeskakel het by die voorseisoen-oefenprogram, nou die vrugte pluk van hulle harde werk.
Ons wil graag vir Rochelle Taljaard wat selfs gedurende die Desember-vakansie met hierdie atlete gewerk het, baie dankie sê vir die reuse bydrae en impak wat sy maak om HPR-atletiek te bevorder. Dankie ook aan die HPR-Ondersteunersklub vir hulle bydrae in hierdie verband.
Ons sien uit na vanjaar se Interhoër wat op 17 Februarie by Hoërskool Secunda gaan plaasvind. Baie dankie ook aan borge vir die pragtige trofeë (TWK Agri) en medaljes (Pick ‘n Pay, Eskort en Roman’s pizza), dit was verseker ‘n reuse motivering vir ons atlete!
TROFEË-WENNERS
|
|
|
| ITEM | PRESTASIE (ASA PUNT) |
---|---|---|---|---|---|
1. | Beste Baanatleet | Mphilo Nkosi | O/17 | 100m
| 11.29 (713)
|
2. | Beste Veldatleet | Corrie Kotzé | O/15 | Gewigstoot | 11.02m (802) (Rekord) |
3. | Beste Hekkiesatleet | Philasande Mathe | O/16 | 110mH | 14.80 (806) (Rekord) |
4. | Beste Dogters Middel- en Langafstandatleet | Kyla Oosthuizen | O/16 | 3000m | 13:25.30 (678) |
5. | Beste Seuns Middel- en Langafstandatleet | Miswa Lukhele | O/19 | 3000m | 11:10.00 (605) |
8. | Victrix Ludorum Junior – Baan | Gizelle van den Berg | O/15 |
| 2031 |
9. | Victrix Ludorum Junior – Veld | Corrie Kotzé | O/15 |
| 1936 |
10. | Victor Ludorum Junior – Baan | Fisokuhle Shabalala | O/15 |
| 2078 |
11. | Victor Ludorum Junior – Veld | Cayden Gillan | O/14 |
| 1821 |
12. | Victrix Ludorum Senior -Baan | Megan Filter | O/19 |
| 2069 |
13. | Victrix Ludorum Senior – Veld | Ankia Uys | O/19 |
| 1689 |
14. | Victor Ludorum Senior – Baan | Philasande Mathe | O/16 |
| 2087 |
15. | Victor Ludorum Senior – Veld | Carlo Niebuhr | O/16 |
| 1722 |
16. | Beste Atleet: Seuns | Fisokuhle Shabalala | O/15 |
| 3363 |
17. | Beste Atleet: Dogters | Megan Filter | O/19 |
| 3307 |
MEDALJES:
SPAN | GOUD | SILWER | BRONS | TOTAAL |
---|---|---|---|---|
GROEN | 49 | 38 | 30 | 117 |
BLOU | 43 | 46 | 46 | 130 |
ROOI | 42 | 38 | 38 | 122 |
WENSPAN | BLOU | 1245.5 punte |
NEW / EQUALED RECORDS:
ATHLETE | ITEM | AGE | PERFORMANCE | ASA PIONT |
---|---|---|---|---|
Philasande Mathe | 110mH | U/16 | 14.80 | 806 |
Corrie Kotzé | Shot put | U/15 | 11.02 | 802 |
Fisokuhle Shabalala | 100m | U/15 | 11.75
| 675
|
Cayden Gillan | Long jump | U/14 | 5.76 Previous record B Boshoff 5.71 (1989) | 716 |
| Relay | U/14 | 0:51.38 | 586 |