top of page

MPUMALANGA-KLEURE VIR AMY


Mpumalanga-Kleure vir Tennis
AMY CREYDT

Amy Creydt het op 27 - 29 Januarie 2023 aan die o/15-Mpumalanga Tennisproewe in NELSPRUIT Deelgeneem.


Sy het die span gehaal en kry Mpumalanga-kleure.

Sy gaan op 25 - 29 Maart 2023 by die S.A.-Skole Inter-Provinsiale Toernooi in Pretoria deelneem.

Baie geluk!



Comments


bottom of page