top of page

PUK 16-Finaal NETBAL & SEUNSHOKKIE REËLINGS

Algemene reëlings vir die

PUK 16-Finaal in Potchefstroom

NETBAL & SEUNSHOKKIE– VRYDAG, 21 APRIL 2023

  1. Wedstryde vind 21 April 2023 op die Noordwes-Universiteit Potchefstroom se velde plaas.

  2. Busse vertrek om 11:00 vanaf die skool op 20 April 2023.

  3. Leerders slaap oor by ACHTERBERGH OASE KAMP EN KONFERENSIESENTRUM – 130km voor Potchefstroom.

  4. Kostes is R460-00 per speler, aandete ingesluit. R100 vir ontbyt Vrydagoggend sal aan leerders terug gegee word. Leerders is verantwoordelik vir hul eie sakgeld.

  5. Leerders kom skool toe in gewone klere. (Volgens die skoolreëls)

  6. Vrydag word slegs voorgeskrewe wedstrydklere toegelaat met skoolsweetpak en tekkies – GEEN PLAKKIES NIE.

  7. Leerders wat nie betrokke is by Saterdag se wedstryde nie, sal NIE toegelaat word om in Potchefstroom agter te bly sonder ouers/voogde nie.

  8. ONTHOU: Eie beddegoed, swemklere en handoek.

R460-00 is betaalbaar voor of op Vrydag, 14 April 2023.

Vriendelike groete.

MNR. S.E. BOUWER HOOF

HOËRSKOOL PIET RETIEF HIGH SCHOOL

Tel. 061 801 2528 Privaatsak/Private Bag X7

E-mail hspr@hspr.co.za PIET RETIEF 2380



bottom of page