top of page

PUK 16-Finaal RUGBY & HOKKIE REËLINGS

Algemene reëlings vir die

PUK 16-Finaal in Potchefstroom

RUGBY EN MEISIESHOKKIE –

SATERDAG, 22 APRIL 2023

Wedstryde vind 22 April 2023 op die Noordwes-Universiteit Potchefstroom se velde plaas.
  1. Busse vertrek om 08:00 vanaf die skool op 21 April 2023.

  2. Geen skooltasse is nodig nie.

  3. Leerders slaap oor by ACHTERBERGH OASE KAMP EN KONFERENSIESENTRUM – 130km voor Potchefstroom.

  4. Kostes is R460-00 per speler, aandete ingesluit. R100 vir ontbyt Vrydagoggend sal aan leerders terug gegee word. Leerders is verantwoordelik vir hul eie sakgeld.

  5. Leerders ry in gewone klere. (Volgens die skoolreëls)

  6. Saterdag word slegs voorgeskrewe wedstrydklere toegelaat met skoolsweetpak en tekkies – GEEN PLAKKIES NIE.

  7. ONTHOU: Eie beddegoed, swemklere en handoek.

R460-00 is betaalbaar voor of op Vrydag, 14 April 2023.

Vriendelike groete.

MNR. S.E. BOUWER HOOF

HOËRSKOOL PIET RETIEF HIGH SCHOOL

Tel. 061 801 2528 Privaatsak/Private Bag X7

E-mail hspr@hspr.co.za PIET RETIEF 2380




bottom of page