top of page

TSA INTERPROVINSIALE TOERNOOI

Amy Creydt het Mpumalanga se O/15-tennisspan verteenwoordig tydens die TSA Interprovinsiale toernooi gehou te Pretoria.

Sy wen dan ook 3 van die 5 enkelspelle. Sy het deur die toernooi ook deelgeneem in die dubbelspel en gemengde dubbelspel.

The tournament was held from 25-29 March 2023. Well done Amy, you made us proud.



Comentarios


bottom of page