Mpumalanga finale proewe

Baie geluk aan Ivhan Erasmus en Marcel Weber wat deurdring na die finale proewe van die Mpumalanga Skole, wat op 10 September 2022 in Ermelo, sal plaasvind.