PR eerste seuns krieket
- Marijke De Waal
- Aug 2, 2016
- 1 min read

Die eerstespan het die afgelope naweek gespeel teen Standerton.
Standerton word uitgehaal vir 113 lopies. Uitblinker met die bal was Morne Badenhorst wat 5 paaltjies neem vir 36 lopies in 7 beurte.
Ons kolf en word uithehaal vir 70 lopies. Beste kolwer was Etienne Bruwer met 18 lopies.
Die eerstespan bedank TWK vir die borg van hulle krieketdrag. Dit word opreg waardeer.


