HPR Gholf
Aug 15, 2016
1 min read

HPR Gholf
Ons eerstespan het op 15 Augustus deelgeneem aan die Mpumalanga B – Liga Finaal op Walker Park.
Ons speel baie mooi en eindig tweede in Mpumalanga.
Die span is Morne Badenhorst, Herman Schlebush, Udo Bohmer en Werner Lilje


