top of page

Baie aksie, groot satisfaksie!

‘n Vriendskaplike byeenkoms tussen Piet Retief, Pongola, Pionier, Vryheid, Ferrum, Volksrust, Hendrina en Carolina op ons tuisbaan, het die naweek skitterende uitslae opgelewer.

Aangespoor deur entoesiastiese dirigente en sangers, het die deelnemers gesorg vir aanskoulike atletiek met besondere prestasies.

HPR het op die ou einde 50 goue-, 36 silwer- en 34 bronsmedaljes verower.

‘n Totaal van 37 rekords word gebreek


, met 16 daarvan wat deur ons eie atlete opgeëis word. Hoewel ons baie trots is op al die atlete wat hier presteer het, moet ons vir Mieke van der Walt (dogters O/16) uitsonder. Mieke breek op hierdie byeenkoms ‘n allemintige 6 rekords in die hoogspring, 100m hekkies, 100m en 200m! Welgedaan ons eie ‘Golden Girl’!

Trofeë word aan die einde van die byeenkoms deur 4 HPR atlete ingepalm. Dit sluit in:

Beste Veldprestasie: Seun aan Stefan de Beer, S O/16 vir skyfwerp met ‘n afstand van 47,66m, met ‘n uitsonderlike ASA punt van 900.

Beste Baanprestasie: Dogters aan Zené Jonker, D O/15 vir 200m met ‘n tyd van 27 sekondes.

Beste Hekkieprestasie: Seuns aan Deacon Pretorius, S O/14 vir 100m hekkies met ‘n tyd van 14,60 sekondes.

Best Middle and Long Distance: Girl to Elizabeth Carr, G U/17 on the 3000m with a time of 12:37,60.

A hearty congratulations to all of you. You make our school, coaches and parents very proud!


Thank you to all our loyal supporters. We hope to end the season on a very high note this coming weekend at Inter High at Ermelo High School.

bottom of page