top of page

6 Mei 2017 Sport

Die komende naweek is daar ‘n aksie belaaide sportdag op Hoërskool Piet Retief se velde. Die Mpumalanga-liga skop af en Piet Retief speel gasheer vir Hoërskool Ermelo.

Die wedstryde begin alreeds 08:00 wanneer ons 1ste Hokkie-span Erries die stryd aansê op die A-hokkieveld, mens kan maar gereed maak vir ‘n titaniese stryd . Die 0/14-rugby skop ook 08:00 af op die A-rugbyveld en beloof om skitter wedstryd te wees

Die program is aangeheg om seker te maak dat jy nie ‘n sekonde van die aksie mis nie. Ons hoop om die pawiljoene van vroeg af reeds stampvol te sien en te hoor!

Recent Posts

See All

LANDLOOP -13/07/2024

LANDLOOP 31/07/2024 7 schools participated in the cross country meeting at Piet Retief High School. Die volgende prestasies word behaal:...

bottom of page